Leave a review

Richard & Azalia
“Baie dankie julle, dit was regtig `n gesëende aand gewees vir ons, julle het ons aand gemaak, ons en al die gaste het dit geniet, selfs die MC werk wat julle gedoen het, was uitstekend gewees, baie dankie weer eens, julle was tops gewees ”

JC & Corrien - The Barn
"Hi, dankie baie vir gister aand, ons het dit baie geniet, ons gaste het die musiek baie geniet." - JC & Corrien

Des & Janet - Rivierplaas
"Baie dankie Anton dat jy ons droom dag laat waar word, ons almal het baie lekker gedans, al ons gaste het die musiek baie geniet, dankie vir al jou hulp, ons waardeer dit baie." - Des & Janet Spangenberg

Bunny Land 1 & 2 - Oupa & Ouma dag konsert
Baie dankie vir julle moeite ons wardeur julle altyd.

Jessica Moms 60th Bday Party (Polish)
"Hello Anton. Just a big Thank you to you and your wife for coming out... everyone had a blast Will be in touch for the next party." - Jessica

Morne dogter - sweet 16 - The Barn Venue
Dit was baie lekker gewees om te sien hoe klomp jong mense op `n sweet 16 hulle self kon geniet asook die ouers wat daar was, dankie vir julle lekker musiek. 

Lennart & Chris-Marie - Rivierplaas Troue
"Hi Anton, baie dankie vir `n awesome aand, ons en die gaste het dit baie geniet, dit was lekker gewees om saam met julle ook te kon kuier, dankie."

Hendrik & Anne-Marie - The Barn
“Baie dankie aan Musicfinatix - julle het regtig ons aand gemaak, nie net vir ons nie maar ook vir ons gaste, ons gaste kan nie ophou praat van hoe hulle die aand geniet het, ons beveel julle beslis aan vir enige troue - Hendrik & Anne-Marie”

Corne & Nicolene Troue - Die Klipskuur
"Baie dankie julle, dit was nou regtig `n baie lekker troue gewees, ons as gaste kon nie ophou dans nie, almal het dit geniet en waardeer al julle harde werk om ons dag spesiaal te kon maak".

PJ & Larissa Troue - The Barn @ Redstone
"Baie dankie Anton, die musiek was briljant gewees, jy het ons almal mooi gelees om die dansvloer besig te hou, ons almal het dit baie geniet en dit was lekker gewees om jou ook te kon ontmoet, julle moet kom kuier vir ons in Dubai."

Mariska 40st Bday Party - The Barn
"Baie dankie vir die lekker aand, ek het my 40st bday baie geniet, gevoel soos `n kind weer"

Dillen & Franice Troue - The Barn
"Baie dankie julle, ons het lekker gekuier met al julle musiek, die admosfeer wat julle geskep het was wonderlik gewees."

Donovan & Charlotte Troue - The Barn
"Dankie vir die lekker aand"
"Dankie vir die lekker aand"
"Dankie vir die lekker aand"
Joubert Troue - Klipdraai Karavaan Park
"Baie dankie vir alles julle, julle het alles onder beheer gehad en julle het regtig uit julle pad gegaan om ons groot dag saam met ons gaste `n groot sukses te maak, ons gaan julle defnitief aan beveel en glo ons gaan mekaar weer sien."

50st Bday Surprise Party (Pieterpan Transport)
"Baie dankie Anton, my Pa het sy aand baie geniet, hy was baie verras gewees met ons almal wat hier was, ek glo ons gaan mekaar weer sien, dit was tops gewees."

Landre & Mari-Zet Troue (Windsor on Vaal)
"Baie dankie Anton, dit was nou baie lekker gewees, ons is skoon moeg gedans, die ligte en musiek was uitstekend gewees, alles was onder beheer gewees, ons het niks nodig gehad om oor iets bekommerd te wees nie" 

Roelf & Bella Troue (L/S Totius)
"Ek will persoonlik vir ANTON van MUSICFINATIX dankie se vir die awesome musiek wat op my en my vrou se troue gespeel was van oud tot jonk het dit geniet iets van als is gespeel.. Ek sal beslis weer gebruik maak van MUSICFINATIX sonder enige twyfel." - Roelf & Bella

Keagan & Anelda Troue - 2 Sept 23

Ek en Keagan wil net baie dankie se viir Musicfinatix viir diie Amazing diens lewering...* Diie gaste was mal oor diie musiek en alles was perfek gewees !!!* Anton kan maar musiek maak diie beligting asook diie klank was alles in plek en almal het dit geniiet ..*
 
Willem & Zanelle Troue - Droomplaas
Review van musiek was uitstekend. Julle klank was duidelik en suiwer, die beligting was vreeslik mooi en die atmosfeer wat geskep word deur jou ligte en smoke masjien was great. Almal van die troue sê oon dat die musiek baie goed was en ook die feit dat daar groot verkeidenheid musiek genres was wat pas enige ouderdoms groep. Weereens baie dankie ons sal julle def aan beveel vir enige iemand wat n DJ bennodig...
Review van musiek was uitstekend. Julle klank was duidelik en suiwer, die beligting was vreeslik mooi en die atmosfeer wat geskep word deur jou ligte en smoke masjien was great. Almal van die troue sê oon dat die musiek baie goed was en ook die feit dat daar groot verkeidenheid musiek genres was wat pas enige ouderdoms groep. Weereens baie dankie ons sal julle def aan beveel vir enige iemand wat n DJ bennodig

William & Elize Troue - Plot 165
Baie dankie julle, julle het regtig ons dag gemaak, ons gaste kan nie ophou praat van hoe lekker dit was, ons wardeer dit baie - William & Elize

DB & Carla Bell Troue @ Benodetto on Vaal
More More,
Ek wil net weereens se baie baie dankie vir alles! Dit was so lekker om julle deel van ons dag te he. - groete DB & Carla Bell

Dewald & Lize Troue @ The Barn (VDBP)
Baie dankie vir al julle help om die dag vir ons albei baie spesiaal te kan maak - Groete Willem & Lize

Louis & Bianca Troue @ The Barn (VDBP)
Baie dankie vir alles, ons wardeer al jou moeite.

Jeandre & Madelein Troue @ The Barn
Baie baie dankie vir alles, ware talent wat julle het, ons almal is moeg gedans, ons was heeltyd besig gehou gewees, ons almal het dit baie geniet, word definitief hoog aanbeveel.